Die gesprek rondom die huwelik
In die Skriflig/In Luce Verbi · 1976
DOI: 10.4102/ids.v10i38.1079 ↗Kurz gefasst
Fachartikel in der Zeitschrift In die Skriflig/In Luce Verbi, 1976. Verfasst von J. P. Grobler.
Abstract (Originalsprache)
Die huwelik is ’n monogame, onverbreekbare, deur GOD-gewilde lewenslange instelling, tussen twee mense. Die hoogste geluk in die huwelik word daar gesmaak waar sowel man as vrou wedergebore christene is — hulle sal voortdurend ondervind dat GOD hulle ware bron van liefde en geluk is. Nie in eie insig, krag of kennis is die geluk van die huwelik geleë nie, maar in die ewige, onwankelbare liefde van die algenoegsame GOD.
Zitieren
APA
Grobler, J. P. (1976). Die gesprek rondom die huwelik. In die Skriflig/In Luce Verbi. https://doi.org/10.4102/ids.v10i38.1079
Vancouver
Grobler JP. Die gesprek rondom die huwelik. In die Skriflig/In Luce Verbi. 1976. doi:10.4102/ids.v10i38.1079
BibTeX
@article{Grobler1976,
author = {Grobler, J. P.},
title = {Die gesprek rondom die huwelik},
journal = {In die Skriflig/In Luce Verbi},
year = {1976},
doi = {10.4102/ids.v10i38.1079}
}
EUVIMED