Kurz gefasst
Fachartikel in der Zeitschrift In die Skriflig/In Luce Verbi, 1976. Verfasst von J. A. Van Rooy.
Abstract (Originalsprache)
Naas die teoloë wat geen integrerende eenheidslyn in die Ou Testament sien nie, omdat God se openbaring te ryk is om onder een tema saam te vat, of uit ander oorwegings wat nie nou hier ter sake is nie, is daar ook diegene wat wel meen dat hulle so ’n integrerende eenheidslyn daarin bespeur. Vir ’n breedvoerige bespreking hiervan kan ek verwys na dr. H. Denkema se artikel in hierdie blad, Jaargang 9, Nr. 33.
Zitieren
APA
Rooy, J. A. V. (1976). Verbond of koninkryk?. In die Skriflig/In Luce Verbi. https://doi.org/10.4102/ids.v10i38.1078
Vancouver
Rooy JAV. Verbond of koninkryk?. In die Skriflig/In Luce Verbi. 1976. doi:10.4102/ids.v10i38.1078
BibTeX
@article{Rooy1976,
author = {Rooy, J. A. Van},
title = {Verbond of koninkryk?},
journal = {In die Skriflig/In Luce Verbi},
year = {1976},
doi = {10.4102/ids.v10i38.1078}
}
EUVIMED