ʼn Reformatoriese perspektief op die ouer se rentmeesterskaplike roeping tot die handhawing van ordelike kinderdissipline in Suid-Afrika
Koers - Bulletin for Christian Scholarship · 17.03.2026
DOI: 10.19108/koers.91.1.2618 ↗Kurz gefasst
Fachartikel in der Zeitschrift Koers - Bulletin for Christian Scholarship, online erschienen am 17.03.2026. Verfasst von Louis J. Oosthuizen und 2 weiteren Autor:innen. Die Arbeit nennt 33 Literaturangaben. Der Volltext ist frei zugänglich (Open Access, CC BY 4.0).
Abstract (Originalsprache)
Kinders is ‘n geskenk van God wat aan ouers toevertrou is om as die primêre opvoeders en bewaarders van die kind op te tree. Verskeie vorme van oortredings en wangedrag is egter hedendaags aan die toeneem onder kinders. Dit is ‘n Goddelike opdrag en verantwoordelikheid van ouers om hul kinders te dissiplineer, maar daar is tans heelwat faktore en omstandighede wat ouers verhoed om hul rentmeesterskapsplig en verantwoordelikheid teenoor hul kinders na te kom. Onder hierdie faktore tel die Westerse wegbeweging van Bybelse waardes, hoë egskeidingsyfers en vaderlose gesinne. Deur middel van die toepassing van die interpretivisties-konstruktivistiese metode word hierdie faktore uitgepluis en word ‘n omskrywing van ouers (sorggewers) se rentmeesterskapstaak en -verantwoordelikheid gegee. Laasgenoemde is gefundeer in beginsels soos die feit dat ouers die primêre opvoeders van die kind is, dat tug en dissiplinering verantwoordelik behoort te geskied, dat alle handelinge met die kind in ‘n Skriftuurlike kinderantropologie gefundeer behoort te wees en dat ouers ‘n goeie begrip behoort te hê van wat opvoeding behels.
Zitieren
APA
Oosthuizen, L. J., Walt, J. L. V. D., & Oosthuizen, I. J. (2026). ʼn Reformatoriese perspektief op die ouer se rentmeesterskaplike roeping tot die handhawing van ordelike kinderdissipline in Suid-Afrika. Koers - Bulletin for Christian Scholarship. https://doi.org/10.19108/koers.91.1.2618
Vancouver
Oosthuizen LJ, Walt JLVD, Oosthuizen IJ. ʼn Reformatoriese perspektief op die ouer se rentmeesterskaplike roeping tot die handhawing van ordelike kinderdissipline in Suid-Afrika. Koers - Bulletin for Christian Scholarship. 2026. doi:10.19108/koers.91.1.2618
BibTeX
@article{Oosthuizen2026,
author = {Oosthuizen, Louis J. and Walt, Johannes L van der and Oosthuizen, Izak J},
title = {ʼn Reformatoriese perspektief op die ouer se rentmeesterskaplike roeping tot die handhawing van ordelike kinderdissipline in Suid-Afrika},
journal = {Koers - Bulletin for Christian Scholarship},
year = {2026},
doi = {10.19108/koers.91.1.2618}
}
EUVIMED